Die Meisie met Vlerke - cover

Die Meisie met Vlerke

Jaco Jacobs

  • 24 april 2026
  • 9781779992147
Wil ik lezen
  • Wil ik lezen
  • Aan het lezen
  • Gelezen
  • Verwijderen

Samenvatting:

’n Boeiende Afrikaanse jeugverhaal oor Wilson en haar lewe in ’n mobiele tuis. Ontdek ’n gevaarlike geheim in Verkeerdevlei saam met ’n onwaarskynlike groep vriende. Perfek vir kinders 9–12 wat hou van avontuur en misterie-oplossing in die Suid-Afrikaanse platteland.



Wilson se lewe is, net soos haar naam, ietwat buitengewoon. Sy woon saam met haar ouers in 'n huis op wiele en moet elke paar maande na 'n nuwe dorp trek. Dit frustreer haar baie. Amper so baie soos Errol. Hy het onlangs besluit dat Wilson sy beste maat is en dat sy hom moet vergesel op vervelige uitstappies soos voëlkyk. Net toe Wilson dink dat Verkeerdevlei net so vervelig gaan wees soos al die ander klein dorpies waar sy al gewoon het, ontdek sy iets uitsonderlik - iets wat ten alle koste geheim gehou moet word. Maar dan raak dinge gevaarlik ... Iemand is daarop uit om wraak te neem, en niks en niemand gaan hom stuit nie - veral nie twee kinders nie.

We gebruiken cookies om er zeker van te zijn dat je onze website zo goed mogelijk beleeft. Als je deze website blijft gebruiken gaan we ervan uit dat je dat goed vindt. Ok