Die Jakkals - cover

Die Jakkals

Luzia van Niekerk

  • 25 januari 2014
  • 9781311189479
Wil ik lezen
  • Wil ik lezen
  • Aan het lezen
  • Gelezen
  • Verwijderen

Samenvatting:

Wat is die JAKKALS?

Klein dogtertjies kan nie hulleself beskerm teen die gevare van die lewe nie. In 'n mens se kleintyd gebeur daar soms dinge wat deur jou hele lewe vrees en onsekerheid toelaat, benoudheid pak jou en soms kry jy swaar om asem te haal. Sê nou iemand het gesien of wat gebeur het kom op die lappe?
Om deur die jare so ‘n geheim alleen te dra, maak mens uiyeindelik depressief. Dan kan jy nie verliese hanteer nie en verwerping raak vir jou baie erg. Om dan vereensaam te raak, maak jou mal.
Kyk op - daar is uitkoms. Die spreekwoord is waar. “Aan die einde van die tonnel is daar lig.” Luzia van Niekerk het na baie harde jare en duur lesse wat sy geleer het uiteindelik die Lig gesien. Deel in die selfondersoek wat sy gedoen het en volg haar voorbeeld: Kyk na Bo, soek die Lig en laat ons Liewe Vader jou help om die JAKKALS te oorwin en uit die donker maalkolk van depressie te klim.

Hoe mooi het GOD
nog EEN dag aan jou lewe gelas!
Nie omdat jy die dag so nodig het nie….
Maar omdat iemand ANDERS jou nodig het…..

We gebruiken cookies om er zeker van te zijn dat je onze website zo goed mogelijk beleeft. Als je deze website blijft gebruiken gaan we ervan uit dat je dat goed vindt. Ok