JAN – My Franse kosverhaal - cover

JAN – My Franse kosverhaal

Jan Hendrik van der Westhuizen

  • 12 mei 2016
  • 9781432307516
Wil ik lezen
  • Wil ik lezen
  • Aan het lezen
  • Gelezen
  • Verwijderen

Samenvatting:

JAN – My Franse kosverhaal is ’n gedenkskrif en feesviering wat voortspruit uit JAN – die welbekende restaurant in die suide van Frankryk. Dié restaurant is ’n vertoonstuk van die tradisionele Suid-Afrikaanse gasvryheid wat begin het op ’n plaas in die Suid-Afrikaanse platteland, en voortvloei na die glansryke Franse Riviera. JAN het bewys dat drome waar kan word en dat jy eenvoudige bestanddele in ’n meesterstuk kan omskep wanneer jy jou passie uitleef. Elke hoofstuk weerspieël die gemoed en inspirasie van wat by JAN voorgesit word. Die versameling van meer as 90 resepte strek van plaaslikgebakte brode, amuse bouche en watertandhoofdisse met vleis en vis, tot by die maaltye wat sjefs na ’n lang werkdag in die warm kombuis geniet.

We gebruiken cookies om er zeker van te zijn dat je onze website zo goed mogelijk beleeft. Als je deze website blijft gebruiken gaan we ervan uit dat je dat goed vindt. Ok