Errol Tobias: Suiwer goud - cover

Errol Tobias: Suiwer goud

Errol Tobias

  • 18 augustus 2015
  • 9780624071907
Wil ik lezen
  • Wil ik lezen
  • Aan het lezen
  • Gelezen
  • Verwijderen

Samenvatting:

Errol Tobias se insluiting in die Springbokspan was dadelik omstrede. In 1980 word hy ons eerste swart Springbok-rugbyspeler - te midde van internasionale sport-isolasie en groeiende protes weens die regeringsbeleid. In Errol Tobias: Suiwer Goud vertel hy openhartig van sy sportloopbaan: vanaf sy kinderdae tot die groot oomblikke in die Groen-en-goud, die vreugdes, die verlies, en die omstredenheid. Die waarheid agter legendariese en berugte rugbywedstryde word onthul, soos die Suid-Amerikaanse toer waar Tobias 'n wêreldrekord gebreek het, en die rampspoedige Nieu-Seeland-toer waar protesaksie teen die Springbokspan oorweldigend geword het. Hy skryf oor sy hegte vriendskap met mede-Springboklegende Rob Louw, en die onwrikbare ondersteuning van Danie "Dok" Craven. Hier is ook Tobias se mening oor vandag se kwotastelsels. Baie ander mense het al hul opinie oor Errol Tobias en sy rol in Suid-Afrikaanse rugby gelewer. Hier is sý kant van die saak.

We gebruiken cookies om er zeker van te zijn dat je onze website zo goed mogelijk beleeft. Als je deze website blijft gebruiken gaan we ervan uit dat je dat goed vindt. Ok