Die Rookgewoonte - cover

Die Rookgewoonte

Pieter Bekker

  • 09 augustus 2016
  • 9780620709477
Wil ik lezen
  • Wil ik lezen
  • Aan het lezen
  • Gelezen
  • Verwijderen

Samenvatting:

Rook is 'n gewoonte wat meestal deur kinders of tieners aangeleer word. Die voorbeelde van ouers, familie en rolmodelle wat rook moenie onderskat word nie. Dr Michail Eriksen se dat kinders begin rook omdat dit vir hulle 'n gevoel van vryheid gee en later kan hulle nie ophou nie. Die ironie is dat die nikotienverslawing juis vryheid en onafhanklikheid wegneem. Volgens 'n opname deur die Amerikaanse Kankervereniging geniet slegs 16% van rokers sigarette werklik. Om te dink dat jy 'n sigaret geniet, is 'n tragiese vorm van selfmisleiding. Die talle ellendes en siektes wat die roker dikwels vroeer, maar beslis later tref, word beskryf in hoofstukke 4 tot 9. Maar eers word gekyk na die redes waarom mense rook, daarna word die chemiese samestelling van tabakrook ontleed en dan kyk ons na statistieke en tendense."

We gebruiken cookies om er zeker van te zijn dat je onze website zo goed mogelijk beleeft. Als je deze website blijft gebruiken gaan we ervan uit dat je dat goed vindt. Ok